Our website is best
viewed in portrait

Please rotate your display

Scroll to top

24h Emergency: 084 124 | General Contact: 0860 002 378

Nov 05, 2023

Geagte NG Kerk lid,

U word vriendelik uitgenooi om by ons virtuele inligtingsessie oor die voordeelveranderinge vir 2024 aan te sluit. Hierdie sessie bied u die geleentheid om op ‘n persoonlike vlak u vrae te stel en met ons te bespreek hoe ons u kan help.

U sal vroeg in November volledige inligting oor die Bestmed planne, bydraeverhogings en ander voordeelveranderinge per epos ontvang.

Indien u enige navrae oor die inligtingsessies het kan u ‘n epos stuur na susan.dauth@bestmed.co.za

Wat u kan verwag:

  • 'n Aanbieding oor ons planne en bydraeverhogings
  • 'n Geleentheid om te besluit of u na 'n ander plan moet skuif
  • Inligting oor wat nuut is by Bestmed
  • 'n Geleentheid om enige iets te vra oor die aanbieding
Sessie 1 besonderhede

Datum

Donderdag, 23 November 2023

Tyd

09:00 to 10:30

Paneellede

Veronica Stuurman

Aanbieder

Susan Dauth en NT Snyman SnymanN@alexforbes.com

Skakel om te registeer

 
Sessie 2 besonderhede

Datum

Dinsdag, 28 November 2023

Tyd

17:00 to 18:30

Paneellede

Veronica Stuurman

Aanbieder

Susan Dauth en NT Snyman SnymanN@alexforbes.com

Skakel om te registeer

 

Klik op die skakels hieronder om die volgende dokumente met handige inligting af te laai:

Ons sien uit om in-persoon met u te gesels.

Vriendelike groete,

Susan Dauth

Korporatiewe Klientediens Adviseur

Related posts